ONS VIR JOU – EPISODE 1 – IVOR PRICE

Die gas in dié episode is Ivor Price. As bekroonde joernalis en aanbieder is Price nie ‘n vreemdeling in die Afrikaanse media-landskap nie.

Die afgelope jare het hy baie tyd saam met boere deurgebring. Ivor en Rudi wou by hom weet hoe dié ervarings sy perspektief beïnvloed het. Hulle praat ook openlik oor moeilike kwessies soos grondhervorming.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top