Ons vir jou ’n tree na versoening
Aanbieders
Ivor Swartz en Rudi Swanepoel
Rudi Swanepoel en Ivor Swartz – vriende en medereisigers op pad na versoening in ons land – nooi jou om deel te word van die gesprek; deel te word van die diep-werk, en saam te gesels oor dit wat ons meer saambind eerder as verdeel as Suid-Afrikaners.
Foto's
Foto
Kontak Ons
